Libanese en Siriese radioroeper-ontploffings in 2024

'n Ontplofde toestel na die voorval.

Op 17 September 2024 het kommunikasie-radioroepers wat deur Hezbollah-lede gebruik is gelyktydig in Libanon en Damaskus, Sirië, ontplof. Teen 19 September 2024, was 37 mense is dood,[1] insluitend ten minste 12 burgerlikes.[2][3][4][5][6] Die ontploffings het verskeie Hezbollah-vestings geraak, insluitend Beiroet se Dahieh-voorstad, suidelike Libanon, en in die Bekaavallei.[7][8][5] Hezbollah het die voorval as die organisasie se "grootste veiligheidsbreuk nog" bestempel.[9][10]

Na kommer oor die veiligheid rondom die gebruik van slimfone deur die Hezbollah leierskap uitgespreek is, het die organisasie 'n nuwe handelsmerk radioroepers gekoop, Gold Apollo AR924-modelle wat vanaf Taiwan ingevoer is.[11][12] Hassan Nasrallah, sekretaris-generaal van Hezbollah, wat op die ontploffings gereageer het, beskryf dit as 'n oorlogsdaad[13] en waarskynlik 'n oorlogsverklaring deur Israel.[14] Hezbollah het belowe om wraak te neem. Na die ontploffings het die Israeliese minister van verdediging Yoav Gallant 'n "nuwe fase" van die oorlog teen die Spilvennote van Weerstand aangekondig, met 'n fokus op die noorde van Israel (wat aan Libanon grens).[15]

  1. Hijazi, S. (20 September 2024). "Nasrallah: We suffered a 'hard blow'... but Israel failed". L'Orient-Le Jour (in Engels). Besoek op 20 September 2024.
  2. David Brennan; Nadine El-Bawab (18 September 2024). "20 more dead, 450 injured as new round of explosions rocks Lebanon: Health officials". ABC News. Besoek op 20 September 2024.
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Associated Press
  4. "Israel war on Gaza live: Nine killed, 2,750 hurt in Hezbollah pager blasts". Al Jazeera. Besoek op 17 September 2024.
  5. 5,0 5,1 Kent, Lauren (17 September 2024). "Hundreds injured in attack targeting pagers of Hezbollah members, Lebanese security source says". CNN (in Engels). Besoek op 17 September 2024.
  6. Vogt, Christian Edwards, Adrienne (17 September 2024). "Pagers explode across Lebanon in attack targeting Hezbollah members: Live updates". CNN (in Engels). Besoek op 17 September 2024.{{cite web}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  7. "Hundreds of Hezbollah members wounded in Lebanon in mass pager hack". The Jerusalem Post (in Engels). 17 September 2024. Besoek op 17 September 2024.
  8. "Dozens of Hezbollah members wounded in Lebanon when pagers exploded, sources and witnesses say". Reuters. 17 September 2024.
  9. "Dozens of Hezbollah members reportedly hurt by exploding pagers". BBC (in Engels (VK)). Besoek op 17 September 2024.
  10. Siddiqui, Federica Marsi,Usaid (17 September 2024). "Eight-year-old girl among those killed in pager explosion attacks, health minister says". Al Jazeera (in Engels). Besoek op 17 September 2024. Eight people have been killed in the attacks, among them is an eight-year-old girl from the Bekaa Valley{{cite web}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  11. "Hezbollah official: Exploded pagers were a new brand, replaced cellphones at Nasrallah's order". The Times of Israel. 17 September 2024. Besoek op 17 September 2024.
  12. Newman, Lily Hay. "The Mystery of Hezbollah's Deadly Exploding Pagers". Wired (in Engels (VSA)). ISSN 1059-1028. Besoek op 17 September 2024.
  13. Parker, Claire; Chamaa, Mohamad El; Rubin, Shira (19 September 2024). "Hezbollah chief calls pager, radio attacks an 'act of war' by Israel". Washington Post (in Engels (VSA)). ISSN 0190-8286. Besoek op 19 September 2024.
  14. "Hezbollah Chief Nasrallah: Israel Crossed All Red Lines, This Is a Declaration of War". Haaretz. 19 September 2024.
  15. Starcevic, Seb (18 September 2024). "Israeli defense minister: A 'new phase of war' has begun". POLITICO (in Engels (VK)). Besoek op 19 September 2024.

Developed by StudentB